Britse algemene verkiesing van 2019

Die Britse algemene verkiesing van 2019 was 'n algemene verkiesing wat op 12 Desember 2019 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die tweede verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy